top of page

Fyn Gemaalde Boerseep is tradisionele Boerseep in ‘n gerieflike, poeieragtige vorm. Dit los vinnig op en is perfek vir wasgoed, skoonmaak en vlekverwydering. Kragtig, natuurlik en vry van enige chemiese bymiddels – ‘n suiwer en doeltreffende skoonmaakoplossing.

Fyn Gemaalde Boerseep

SKU: 123454
R 55,00 Regular Price
R 41,25Sale Price
Quantity
    bottom of page