Gel Boerseep bied al die krag van tradisionele Boerseep in ‘n gladde, smeerbare vorm. Dit is maklik om te gebruik, doeltreffend teen vlekke en sag op die vel – ideaal vir algemene skoonmaak en persoonlike versorging, sonder enige kunsmatige bymiddels.
Boerseep Gel
R 50,00 Regular Price
R 37,50Sale Price
.png)
